Your browser does not support JavaScript.

Album 5

Strykers vir Snuiters

Gewilde Afrikaanse kinder- en tradisionele musiek.

Yellow album cover with Majors mascot holding a violin

Strykers vir Snuiters

Strykers vir Snuiters is vrygestel van weë 'n groot aanvraag vir 'n Afrikaanse weergawe van Majors for Minors, wat reeds 'n huishoudelike naam is op die terrein van breinstimulering vir kleuters. Gewilde Afrikaanse Kinder- en tradisionele musiek, opwindend in 'n klassieke idioom verwerk deur die bekende pianis en komponis, Christa Steyn.

Track list

01 - Siembamba
3:14
02 - Hoe Ry die Boere? Sit-Sit So!
3:03
03 - Hop en Galop Eseltjie Ry / Perdjie / Kolperd / Sy Kollie / Ta' Hessie se Witperd
3:14
04 - Sarie Marais
3:17
05 - In die Plaasdam / Die Paddaskool / Paddatjie, Paddatjie / Mars van die Eende
3:05
06 - Al Lê die Berge Nog So Blou
3:18
07 - Die Ooms en Die Tantes / Daar Kom Tant Alie / Hou Jou Rokkies Bymekaar / More Oompie, More Tannie
3:03
08 - Van die Dorsland tot die Wynland / Vêr in die Ou Kalahari / Pollie Ons Gaan Pêrel Toe
3:20
09 - Kammaland se Outjies / Feeklokkies / Die Kaboutertjies / Die Mannetjie / Kabouterman
3:20
10 - Jan Pierewiet / Dis Julle wat die Wind Laat Waai
3:18
11 - Die Eerste Gapies / Slaap Kindjie Slaap / CJ Langenhoven se Afrikaanse Wiegliedjie
3:28
12 - Die Wysheid en die Grysheid / Hansie Slim / Vader Jakob
3:18
13 - Plaasliedjies / Vanaand Gaan die Volkies Koring Sny / Kinders Moenie in die Water Mors Nie / Bobbejaan Klim die Berg / Oukraalliedjie
3:18
14 - Die Laaste Dans / Kom Patertjie Buig Jou Stywe Dop / Pollenys, Pollenys Jou Lieflike Ding
3:22
15 - Lekker Doeks! / Slaap Pikaninie, Ons Vee is in die Kraal / Brahms se Wiegeliedjie
3:32

Say hello!

We would love to hear from you.


[email protected]

© 2019 Major Product Licensing